Meer oor Alicia Kotze: Alicia Kotze dig die mooiste mooi gedigte wat met min woorde jou roep tot diep nadenke. Alicia tower ook prag musiek op wat die siel bekoor en is boon-op ‘n musiek onnie en nog vele meer …
Blaai af na die kommentaarblokkie op hierdie bladsy as jy enige terugvoer aan Alicia Kotze wil gee. Jy kan ook al die vorige poësievideo’s sien deur hier te klik.
Geniet die dig-prentjies
Dit is net ‘n paar van die duisende wat ons op ons social media deel. Sien regter hoek bo, vir al die skakels of besoek ons Linktr.ee
Luister na van my gedigte.
Dit is net ‘n paar van die duisende wat ons op ons social media deel. Sien regter hoek bo, vir al die skakels of besoek ons Linktr.ee