Kontakvorm kom binnekort –
klik intussen
op die koevert hierbo
om vir ons ‘n e-pos te stuur.
Hierdie bladsy is
onder konstruksie –
dankie vir u geduld 😉

Kom Binnekort Logo 2025 for Ah,Willa! © copyright

Ek is 'n digter/voorleser/redakteur, kan ek by Ah,Willa!&Friends aansluit?

As jou poësie binne die raamwerk van Bybelse beginsels val en as jy Abba Vader met jou talente wil eer en verheerlik; kan jy by ons aansluit. Stuur vir ons 'n e-pos na info@will.co.za

Kan ek jul poësie vir my geleentheid gebruik?

Ja, maar die kopiereg bly die digters en Ah,Willa!&Friends sin. Die beste is om vir ons 'n e-pos te stuur na info@willa.co.za sodat ons die besonderhede van jou geleentheid kan kry en al die nodige toestemming in plek kan kry.

Skep jy vir kommissie?

Sommige van ons outeurs/digters/liedjieskrywers/skeppers doen dit. U is welkom om vir ons 'n e-pos te stuur na info@willa.co.za sodat ons kan sien wat u vereistes is en of ons kan voorsien wat u benodig.
Scroll to Top