Gedigte en Gedagtes van
♫~♥Ah,Willa!♥~♫
Meer oor Ah,Willa!:
Ah,Willa! dra verskei hoede, het kreatiewe krulle, omlyn kompleksiteit en het ‘n unieke perspektief, tog altyd net eenvoudig haarself. Sy skryf sedert sy 9 jaar oud ten spyte van haar disleksie en Irlen-sindroom ‘n SelfLeerder / MeervoudigePotensiaal / InhoudSkepper / Digter / Genealoog / Natuurlike Leefstyl & Ouer konsultant / MOEDER / vrou en soveel meer, tog #eenvoudigEk #NetEk uit my hart.
♫ weet en verstaan, dan aanvaar en pas aan♫
♫~♥Ah, Willa!♥~♫
Volg of kontak ♫~♥Ah, Willa!♥~♫ by:
e-pos ♫~♥Ah, Willa!♥~♫ by willa@willa.co.za
Blaai af na die kommentaarblokkie op hierdie bladsy as jy enige terugvoer aan Ah,Willa! wil gee.
Jy kan ook al die vorige poësievideo’s sien deur hier te klik.
Geniet die dig-prentjies
Dit is net ‘n paar van die duisende wat ons op ons social media deel. Sien regter hoek bo, vir al die skakels of besoek ons Linktr.ee
Luister na van my gedigte.
Dit is net ‘n paar van die duisende wat ons op ons social media deel. Sien regter hoek bo, vir al die skakels of besoek ons Linktr.ee
